Foto’s: FOWLERS Kiekies Deel II

Ek het onlangs ‘n klomp ou kiekies ontdek – ek hoop julle geniet dit net soveel soos ek het om daarna te kyk!

Hierdie is die tweede in ‘n reeks van vier inskrywings oor ou kiekies.

Vir die eerste deel, sien hier. Vir al die inskrywings, soek onder FOWLERS op hierdie blad.

Die datums is gebaseer op die ontwikkelingsdatums van die kiekies (waar beskikbaar)

1961-1972

1972-1978

Advertisements