Foto’s: FOWLERS Kiekies Deel III

Hierdie is die derde in ‘n reeks van vier inskrywings oor ou kiekies.

Vir al die inskrywings, soek onder FOWLERS op hierdie blad.

Die datums is gebaseer op die ontwikkelingsdatums van die kiekies (waar beskikbaar)

Troufoto’s

‘n Vorige inskrywing bevat reeds talle foto’s van Mamma en Pappa se troue. Hieronder is weer ‘n paar troufoto’s – maar in kleur. Ek dink dit skep ‘n heel ander atmosfeer as die swart-en-wit foto’s.

1963-1968

Dalene en Olle

circa November 1968

1968-1969

Annelize se doopdag

circa Augustus 1969

1970-1974

Advertisements