FOWLERS Kiekies Deel IV

Hierdie is die laaste in ‘n reeks van vier inskrywings oor ou kiekies. Vir al die inskrywings, soek onder FOTO’s op hierdie blad.

Die datums is gebaseer op die ontwikkelingsdatums van die kiekies (waar beskikbaar)

Transkei circa 1964
Monument vir Yskor-werkers circa 1966
Ballitobaai 1974. Dalene (middel) en Annelize (links)