James Jackson -Why Africa has gone to hell

Mark my words. One day it will be the turn of South Africa to revert to type, its farms that lie wasted and its towns that are battle zones, its dreams and expectations that lie rotting on the veldt. That is the way of things. Africa rarely surprises, it simply continues to appal.

RABIE Martha Reina, circa 1837-1890

“Die Groenkloof Rabies” deur Johan Krige dokumenteer die herkoms en geskiedenis van die lede van die RABIE-familie wat deelgeneem het aan die Groot Trek en hulself uiteindelik gevestig het in die Fauresmith-distrik. Groenkloof was die naam van die RABIE-familieplaas aldaar.

FOWLERS Kiekies Deel II

Hierdie is die tweede in ‘n reeks van vier inskrywings oor ou kiekies uit die jare 1963-78 wat ek onlangs ontdek het. Ek hoop julle geniet dit net soveel soos ek het om daarna te kyk! Die datums is gebaseer op die ontwikkelingsdatums van die kiekies, waar beskikbaar.