Plakboek

Inhoud

  • Europa 1980
  • Korea 2009-11
  • Storieboekdorp
  • Stukke en brokke

Europa 1980

  • Europa 1980 -Dag 1 - 18 SEPTEMBER 1980 (DONDERDAG) AAN BOORD DIE S.A.S Alles het baie goed verloop en toe ons uiteindelik in die vliegtuig is toe is ons baie opgewonde.
  • Europa 1980 – Dag 2 - 19 SEPTEMBER 1980 (VRYDAG) VIENNA Ons het ‘n taxi van die lughawe af gevat om hier te kom. Ons het met ‘n snaakse hyser opgekom. Die tannie sê daar is nog mense in ons kamer en ons kan maar solank rondloop. Mamma wil eers koffie hê en sy kyk toe sommer in ‘n reisboekie ofLees meer "Europa 1980 – Dag 2"
  • Europa 1980 – Dag 3 - 20 SEPTEMBER 1980 (SATERDAG) VIENNA Ons is vanaand almal baie moeg. Maar dis ‘n lekker moeg. Om mee te begin het ons vanoggend ontbyt in die Pension geëet. Daarna het ons na die St Stephans Platz (plein) toe gegaan om deur ‘n ondergronds d.w.s ‘n deurloop onder die grond na die Nasmarkt [Naschmarkt] te gaan.Lees meer "Europa 1980 – Dag 3"
  • Europa 1980 – Dag 4 - 21 SEPTEMBER (SONDAG) VIENNA Net na ontbyt vanoggend het ons na die Stadtpark toe gegaan met die Ondergrond (moltrein). Oppad soontoe het ons ‘n tipiese Weense straatorkes teëgekom wat vrolike walse gespeel het. Die Stadtpark was pragtig en ons het by ‘n restaurantjie in die Stadtpark Sachertorte (‘n nasionale koek van Vienna) geëet terwyl tweeLees meer "Europa 1980 – Dag 4"
  • Europa 1980 – Dag 5 - 22 SEPTEMBER 1980 (MAANDAG) VIENNA Vandag was ons inkopiedag. Vroeg vanoggend na ons normale ontbyt is ons na die Hofburg. Ons het na die skat-kamer toe gegaan en toe die kroonjuwele gaan kyk. As mens deur die Hofburg stap dan kom jy by die Maria Hilfelstraat [Mariahilferstrasse] uit. Dit is glo ‘n baie goeie inkopiestraat.Lees meer "Europa 1980 – Dag 5"
  • Europa 1980 – Dag 6 - 23 SEPTEMBER 1980 (DINSDAG) VIENNA / SALZBURG Ek skryf hier vanuit ‘n vliegtuigie uit. Ons het vanoggend net na oggendete ‘n taxi gehuur om ons tot by die “Air Terminal” te bring. Van daar af het ons ‘n bus gevat tot by die lughawe Schwechat. Hulle het ons sakke en vir ons deursoek en toe konLees meer "Europa 1980 – Dag 6"
  • Europa 1980 – Dag 7 - 24 SEPTEMBER 1980 (WOENSDAG) SALZBURG Ons eerste dag in Salzburg was baie lekker. Ons het vanoggend ontbyt in die bed gekry. Die oom het gedink die kamer waarin ek en Johan slaap, daarin slaap Mamma. Hy bring toe vir ons die koffie en nie vir Mamma nie. Ons drink toe die koffie en Mamma kryLees meer "Europa 1980 – Dag 7"
  • Europa 1980 – Dag 8 - 25 SEPTEMBER (DONDERDAG) SALZBURG Na ‘n lang dag van baie stap is ons almal pootuit. Vanoggend na ontbyt in die bed het ons toe ons klere by die wassery gaan aflaai. Ons is net daarna na die Winkler Cafè toe, waar jy die hele Salzburg of ‘n groot deel van Salzburg kan sien vanaf die terras. OnsLees meer "Europa 1980 – Dag 8"
  • Europa 1980 – Dag 9 - 26 SEPTEMBER 1980 (VRYDAG) SALZBURG Ek is vandag baie kwaad. Ek is in die eerste instansie kwaad. Ja, ek is kwaad vir ‘n paar blou sandale. Dit het so gebeur. Vanoggend na ontbyt toe het ons gaan rondstap om vir ons Tiroolse klere te kry. Ons het dit gekry en dit is baie mooi. OnsLees meer "Europa 1980 – Dag 9"
  • Europa 1980 – Dag 10 - 27 SEPTEMBER 1980 (SATERDAG) SALZBURG Ons het vanoggend weer in Gertreidegasse gaan rondloop nadat ons elkeen ‘n eg Tiroolse hoedjie gekry het wat ons Tiroolse klere mooi afrond. Ons het ook vir Oupa ‘n hoed gekoop. Toe het ons lank gewag vir ‘n bus wat ons Hellbrunn toe gevat het. Daar het ons na dieLees meer "Europa 1980 – Dag 10"
  • Europa 1980 – Dag 11 - 28 SEPTEMBER 1980 (SONDAG) SALZBURG / BASEL Ons was vanoggend baie vroeg op om te vertrek na ‘n nuwe land en ‘n nuwe plek. Dit is Basel in Switserland. Ons het vir Mnr Pfaffenbichler gegroet (was taamlik bly dat ons kan gaan) en met ‘n taxi tot by die lughawe gery. Ons was heeltemal teLees meer "Europa 1980 – Dag 11"
  • Europa 1980 – Dag 12 - 29 SEPTEMBER 1980 (MAANDAG) BASEL Ons is pootuit. Ek weet nie hoekom nie maar ek is deesdae sommer baie maklik baie moeg. Ons was vandag na die ou deel van die stad toe en ons het ons inkopies gedoen. Ek het vir my ‘n horlosie onder andere gekoop. Nadat ons die meeste van ons inkopiesLees meer "Europa 1980 – Dag 12"
  • Europa 1980 – Dag 13 - 30 SEPTEMBER 1980 (DINSDAG) BASEL Ons was vandag na die dieretuin toe. Dit was baie lekker en ons het dit baie geniet en ons het veral baie van die ape gehou. Ons het daar vir ons goedjies gekoop. Die twee seuns het vir hulle elkeen ‘n olifantjie gekoop en ek het vir my ‘n apieLees meer "Europa 1980 – Dag 13"
  • Europa 1980 – Dag 14 - 1 OKTOBER 1980 (WOENSDAG) BASEL / RYN Dit was vandag ‘n lekker dag. Elke dag in Europa is vir my op sy eie manier mooi en ek besef keer op keer hoe wonderlik dit hier is hoewel ek nie vir ewig hier sal wil bly nie. Maar laat ons begin met vandag se dinge. VanoggendLees meer "Europa 1980 – Dag 14"
  • Europa 1980 – Dag 15 - 2 OKTOBER 1980 (DONDERDAG) RYN Mamma het my vanoggend wakker gemaak toe die boot vertrek het. Hy het 3-uur vertrek. ‘n Rukkie daarna het ons gesak deur ‘n “lock”. Dit het gelyk asof die boot sink. Toe ons klaar deur die “lock” was het ons weer geslaap totdat ons gaan brekfis eet het. Dit wasLees meer "Europa 1980 – Dag 15"
  • Europa 1980 – Dag 16-17 - 3 OKTOBER (VRYDAG) RYN Ons het vandag deur ‘n baie mooi deel van die Ryn gery en ons het onder andere die Lorely Rots gesien. Daar is nie eintlik veel te sê nie want daar is nie veel te doen op die boot nie ons loop maar net rond op die boot. Dit is ‘nLees meer "Europa 1980 – Dag 16-17"
  • Europa 1980 – Dag 18 - 5 OKTOBER 1980 (S0NDAG) NIJMEGEN / AMSTERDAM Na ‘n heerlike ontbyt vanoggend in Sionshof Hotel het ons ‘n trein gekry en na Arnhem gery waar ons op ‘n trein moes oorklim na Amsterdam. Van die stasie in Amsterdam het ons met ‘n taxi tot by ons hotel “De Roode Leeuw” gery. Dit is ‘n baieLees meer "Europa 1980 – Dag 18"
  • Europa 1980 – Dag 19 - 6 OKTOBER (MAANDAG) AMSTERDAM Ons het vanoggend na ontbyt op die kanaalbote gery. Ons reis het 1 uur geduur en het ons o.a. deur die Heerengracht geneem. Ons het nadat ons van die bootjie (WA Mozart) afgeklim het na die winkels toe gegaan en ons het sommer baie inkopies gedoen. Ons spasie begin nou juisLees meer "Europa 1980 – Dag 19"
  • Europa 1980 – Dag 20 - 7 OKTOBER (DINSDAG) AMSTERDAM / LONDEN Ons het vanoggend weer gaan rondloop en Mamma het vir haarself nog Indiese rokke en ‘n groot sak wat sal dien as ‘n tas gekoop. Ons is elfuur by die hotel weg met ‘n taxi na Schipol die lughawe toe. Ons het daar opgeklim op ‘n KLM vliegtuig totLees meer "Europa 1980 – Dag 20"
  • Europa 1980 – Dag 21 - 8 OKTOBER (WOENSDAG) LONDEN Vanoggend het ons ‘n reis onderneem in ‘n oop dubbeldekker bus deur Londen. Dit was iets vreesliks. Ek het so koud gekry dat ek nie veel gesien het nie. Wat ek wel goed onthou is dat ons op Trafalgar Square ‘n Suid-Afrikaanse vlag sien wapper het. Ons het ook ‘n FranseLees meer "Europa 1980 – Dag 21"
  • Europa 1980 – Dag 22 - 9 OKTOBER 1980 (DONDERDAG) LONDEN Ons het vanoggend na ‘n eg Engelse ontbyt na die Changing of the Guards gaan kyk. Dit was nie so ‘n sukses nie en was nie kleurvol nie agv die winter. Ons het ook ‘n vrou van PE daar ontmoet. Dit is regtig baie koud hier in Londen. Ons hetLees meer "Europa 1980 – Dag 22"
  • Europa 1980 – Dag 23 - 10 OKTOBER 1980 (DONDERDAG) LONDEN Ons was eers vanoggend na die Tower of London toe waar hulle o.a. vir ons gewys het waar Henry VIII sy vrouens se koppe af laat kap het. Ons het na die kroonjuwele gaan kyk en in teenstelling met die bohaai wat daaroor gemaak word was dit maar power. ToeLees meer "Europa 1980 – Dag 23"
  • Europa 1980 – Dag 24 - 11 OKTOBER 1980 (SATERDAG) LONDEN / SUID-AFRIKA So dis nou eintlik die einde van ons toer. Aan die een kant is ek bly – aan die anderkant – spyt. Ons het vanoggend ons bagasie by die 1 000 000 trappe afgedra en doelloos in Londen rondgedwaal. Toe ons besig was om terug te stap toeLees meer "Europa 1980 – Dag 24"

Korea 2009-11

Jeonju, Suid-Korea

A South Korean City Full of Food, History and Bargains, NYT, 2013

  • Constantin Cavafy -Ithaca - As you set out in search of Ithaca - Pray that your journey be long, - Full of adventures, full of awakenings
  • Laurie Anderson -Walking and Falling - You're walking. And you don't always realize it, but you're always falling. With each step you fall forward slightly. And then catch yourself from falling. Over and over, you're falling.
  • Maart 2009 - Ek is oppad na die ander kant van die wêreld om daar te gaan werk. Ek gaan in Suid-Korea English conversation classes gee vir volwassenes: ek weet nie wat dit behels nie. Voor ek die werk gekry het, het ek nie eers presies geweet waar Korea is nie.
  • Aankoms in Korea - Toe hulle weg is, krap ek my selfoon uit my rugsak uit. Die selfoon sal voortaan slegs 'n alarm wees - hierdie soort foon werk nie hier nie. Die battery is half en ek kan nie die charger kry nie. Te moeg om verder iets daaraan te doen, stel ek die alarm vir die volgende oggend, hoop die battery hou, en raak aan die slaap.
  • Teaching conversation -Alex Case - When it comes to “teaching conversation” you are entering by far the most difficult part of language teaching and the idea that you’d need less qualifications and experience to do this than to teach grammar is absolutely laughable. Alex Case: tefl.net
  • 3 April 2009 - Getting to Deokjin Park is easiest by taxi for anyone who isn’t familiar with Jeonju. Show the taxi drive these words: 덕진공원 가 주세요
  • Culture Shock - Dit raak partykeer so uitputtend - en frustrerend - dat hier absoluut niks is wat ek ken, herken of verstaan nie. Hoogtepunte oor die naweek: Vrydag het ek geleer hoe die wasmajien by die woonstel werk (ek het tot dusver my klere in die opwasbak van my one-room gewas), die televisie se kabel het gearriveer en ek is vir die eerste keer na 'n supermark in die omgewing saam met Jane, een van my studente.
  • Kultuurskok -Karin Cronjé - Niks kon my voorberei op die algehele vreemdheid van dié land nie, waar jy letterlik niks verstaan nie, nie die taal nie, nie die sintuiglike nie. Mense praat van kultuurskok. Ek noem dit ’n kop-uitveër. Buitelanders daar het ’n afwesigheid in hul oë, ’n onbegrip oor hulle soos ’n wolk. Al jou psigiese bakens is weggeskok, daar’s niks bekends om jou aan jouself te herinner nie.
  • 11 April 2009 - Paasnaweek. Paasfees word nie hier gevier soos in Westerse lande nie, hier is in elk geval maar min vakansiedae - die hele land het tot onlangs toe ook op Saterdae ook gewerk.
  • Mei 2009 - Die samelewing hier is baie geslote en glad nie kosmopolitaans nie. Dis baie moeilik om as "foreigner" selfs net naastenby tuis te voel. 'n Australiër wat ek raakgeloop het, het opgemerk dat dit soms vir hom voel asof hy 'n soort tronkstraf uitdien hier in Korea.
  • ‘Bitchy, whiny expats’ - I know I’ve said this before, but Korea is not, by-and-large, a happy-smiley place. Expats who live here might be isolated from society-at-large, but they’re not completely isolated from it, and the longer you stay, the more the negativity can rub off on you.
  • Cultural differences! - 'Holy fucking shit, look at that shirt!'
  • 29 Mei 2009 - Al die onsekerheid, 'n onvermoë om jouself te handhaaf op jou eie terme (of enige terme, eintlik) as gevolg van 'n gebrek aan begrip vir die kodes, die unspoken rules... hoe werk dinge hier??
  • TEFL Course Diary: Week 1 - Upon further reflection during the first week, I realised that my anger on the first day of the course had a lot to do with my general feelings of frustration, isolation -and anxiety about coping with all the challenges I faced.
  • September 2009 - Dis iets waaraan ek besig is om gewoond te raak hier, hierdie op-en-af gevoel. Partykeer gaan alles OK  en partykeer gaan dit regtig nie OK nie. Die verwysingsraamwerk hier is so anders. In ZA het ons regtig nie - in die algemeen - 'n clue van die Verre Ooste nie. En dit is so 'n ontsettende groot plek.
  • 26 October 2009 - Eensaamheid gooi geen skaduwee, want ‘n skaduwee sou kon saam stap en eensaamheid is vir een, nooit vir twee.
  • TEFL Course Diary: Week 3-7 - On being illiterate in another culture
  • Seneca - Docendo discimus. By teaching we learn. -Seneca the Younger
  • Conversational ballgames - Now that you know about the difference in the conversational ballgames, you may think that all your troubles are over. But if you have been trained all your life to play one game, it is no simple matter to switch to another, even if you know the rules. Tennis, after all, is different from bowling.
  • 29 October 2009 - One of the Americans doing the TESOL course with me referred me to a book called The Geography of Thought by Richard Nisbett, a study of the differences between Western and Eastern thought patterns. I've only just begun reading the book but it seems very interesting. The different ways of thinking go all the way back to Aristotle and Confucius.
  • TEFL Course Diary: Week 8-12 - I was particularly interested in reading about the concept of writing as an act of knowledge transforming. As one writes about one’s experiences, one is forced to clarify, re-organize, re-frame. Thereby experience is transformed into knowledge.
  • 31 Desember 2009 - Vir my TESOL kursus moes ek die week 'n lys saamstel van die teaching challenges wat ek die eerste ses maande ervaar het. Soos wat ek nou uitgevind het op TEFL-blogs, is baie van hierdie probleme standaard issues wat mense sonder ondervinding ervaar.
  • English Teacher X - The opening line is important in teaching, as with many of the performance arts.
  • … en vir almal wat ek liefhet - Vreemd, van berou word nie so veel vertel. Waar vind mens ‘n betroubare gedig om jou oor die vervaldag in te lig van daardie individueler hel.
  • ‘I am from Africa’ - And so I have come to the end of the TESOL course. I've handed in the two projects we had to complete - a diary and an essay - and finished the presentation which each of us had to deliver during the last two lectures. We could choose any topic and I chose to speak about where I am from.
  • TEFL Course Diary: Conclusion (and some links) - Teaching isn’t that bad. But it is a roller coaster, so be prepared... Ain’t no inbetween!... Be warned. Be patient and the bad moments always wane and the sky opens, joy appears.
  • March 2010 - The Chinese Year of the Ox is supposedly an unlucky year for people like me, born under the sign of the Goat. Looking back now, I wouldn't say it was an unlucky year, just very difficult at times.
  • April 2010 - Again and again I realize how many things I have taken as 'ultimate truths' about life and about happiness -- and just how completely relative and culturally bound these 'ultimate truths' really are.
  • May 2010 - The unexpected, nasty surprise of ending up with only half my salary in May left me feeling very demotivated and very angry.
  • Dagbreek in die Die Vreemde - skrik wakker verwilderd verskrik my hart klop in my keel ek het weer aan die  slaap geraak na die alarm afgegaan het tyd is ‘n lem hier 
  • June 2010 - In a textbook I bought, entitled Culturally Speaking, the authors use Rubin's Vase to illustrate the concept of cultural differences, something that still fascinates me. When I first looked at the image, I saw only the vase, took me a while to see the faces. When I showed the image to my students, almost all of them saw the faces first.
  • September 2010 - My birthday, September 2010
  • November 2010 - There cannot be a crisis next week... my schedule is already full. Henry Kissinger

Storieboekdorp

Richmond, Karoo

Visit Richmond – You don’t have to be a book nut, but it helps if you are, SA Venues, 2012

  • Ingrid Jonker -Moenie slaap nie - Moenie slaap nie, kyk! Agter die gordyne begin die dag dans met ‘n pouveer in sy hoed
  • Riku Lätti -Onder jou asem - So wat is die wasgoedlyn? Man, soos elke goeie huis het meeste van die kunstenaars ‘n voorvoet voorgesit met hul “overproduced” sitkamers van ordentlike albums wat hulle vir die dominee voorsit met tee. Die Wasgoedlyn is hul uithang-onderrok-liedjies wat hulle saam met hul vriende oor ‘n brannas en kouk geniet! Riku Lätti 
  • Ted Hughes -Dreamers - We didn't find her - she found us. She sniffed us out. The Fate she carried Sniffed us out And assembled us, inert ingredients For its experiment. The Fable she carried Requisitioned you and me and her, Puppets for its performance.
  • Elizabeth Bishop -One Art - Then practice losing farther, losing faster: places, and names, and where it was you meant to travel.
  • Fransi Phillips -Ontkenning 3 - Dit was nie ek wat nie ’n gedig geskryf het nie. Dit was die stilte. Dit was die niet wat nie ’n gedig geskryf het in die stilte nie.
  • Ingrid Jonker -Met hulle is ek - Met hulle is ek wat seks misbruik omdat die indiwidu nie tel nie met hulle wat dronk word teen die afgrond van die brein teen die illusie dat die lewe eenmaal goed of mooi of betekenisvol was
  • Breyten Breytenbach -in ‘n brandende see - ek wou my afdruk op jou laat ek wou jou brandmerk met die vlammende uur van alleen wees geen vuur sing so mooi soos die silwer as van jou bewegings nie
  • Breyten Breytenbach -breyten bid vir homself - Dat Pyn bestaan is onnodig Heer / Ons kan goed genoeg Daarsonder leef / 'n Blom het nie tande nie
  • Verkeersprobleme - "Hou jou hond, kat, vark, hoender, bok, perd, donkie, duif, skaap innie jaart. Ons vang hom, ons skut hom. Die eienaar kom los hom nie, ons verkoop hom. Ons kry hom nie verkoop nie, ONS GEE HOM VIR DIE LEEU!"
  • Weird Book Room - Op abebooks.com - een van die grootste boekwinkels op die internet, het hulle 'n Weird Book Room: crazy and strange titles about every oddball aspect of life you could possibly imagine (and a few things you couldn't). Hier's 10 van die bestes wat tans beskikbaar is:
  • “Die liewe is ‘n klom dae wat niks gebee’ nie” - Wat doen mens nou eintlik op 'n klein dorpie soos dié? is 'n vraag wat gereeld deur verbygangers gevra word. Ek weet nooit hoe om dit te beantwoord nie. Is die lewe nie op die ou end oral dieselfde nie? En bring elke dag nie sy eie dinge nie?
  • Aruba 2012 - 'Oh, don't go on like that!' cried the poor Queen, wringing her hands in despair. 'Consider what a great girl you are. Consider what a long way you've come to-day. Consider what o'clock it is. Consider anything, only don't cry!'
  • September 2012 - Vandag was nogal besig gewees in die boekwinkel - sommiges net nuuskierig, ander op soek na enigiets van 'n fisiologie handboek, kinderboeke, literatuur oor die Anglo-Boereoorlog tot by 'n biografie oor prinses Diana.
  • Boekefees 2012 - Musiek: Les Javan -Rooirokmoles
  • Die dag voor die wêreld sou vergaan - Op 20 Desember 2012, die dag voor die wêreld sou vergaan volgens die antieke Maya-beskawing, vind die volgende gebeure plaas voor die boekwinkel tussen 15h50 en 16h00:
  • Die way wat die dice val - Musiek: Bacchus Nel -Die way wat die dice val
  • Storieboekdorp - “I'll tell you what I want. Magic! Yes, yes, magic! I try to give that to people. I misinterpret things to them. I don't tell the truth. I tell what ought to be truth.”
  • Willie van der Merwe -Voortaan - voortaan sal ek winterskemer vleilangs loop en droë takkies van geraamtestruike stroop die wilgers sal gekruisig teen die hemel hang en ek sal, dood menslik, na jou terug verlang
  • Ingrid Jonker -Ek het gedink… - Ek het gedink dat ek jou kon vergeet, en in die sagte nag alleen kon slaap, maar in my eenvoud het ek nie geweet dat ek met elke windvlaag sou ontwaak: [Musiek: Ek het gedink, Marimba!]
  • Bacchus Nel -Fantasee - Bacchus Nel -Fantasee
  • Die skurwe ding - Lielie – baie opgewonde: Ek het ‘n ding gesien daar by die rantjie, so ‘n skurwe ding. Hy bly in ‘n gat. Oeee, hy vreet seker kinders! Seun – blaai verveeld deur ‘n boek: Daai ding vreet vlieë man.

Stukke en brokke

  • Margaret Atwood -You Begin - This is the world, which is fuller and more difficult to learn than I have said. You are right to smudge it that way with the red and then the orange: the world burns.
  • Antjie Krog -ode vir ‘n ander lewe - ek wil 'n ander kans hê om my liefde in my kinders te smee (terwyl ek skryf, verskyn hul gesigte soos op 'n monitor): geliefde kind ma wil hê dat jy moet weet dat ek ontroer is deur jou weerlose dapperheid dat ek duisel van hoe diep jy in liefde bly belê hoe delikaat jy jou uniekheid ontplooi
  • Ko Un -A Certain Joy - What I am thinking now is what someone else has already thought somewhere in this world. Don’t cry.
  • Psalm 8: Wat is die mens? - Viktor Frankl once observed that as terrible as Auschwitz was, it was only a hyperbole of everyday life. -James Hollis, Swamplands of the Soul
  • Tolstoy on experiencing life as a ghastly mockery - At about the age of fifty, Tolstoy relates that he began to have moments of perplexity, of what he calls arrest, as if he knew not "how to live," or "what to do". Life had been enchanting, it was now flat sober, more than sober, dead. Things were meaningless whose meaning had always been self-evident. The questions "Why?" and "What next?" began to beset him more and more frequently.
  • Bergman and Tarkovsky - A tribute to Ingmar Bergman and Andrei Tarkovsky
  • 1974 - april vakansies in ballitobaai, wintervakansies in die wildtuin en bollemakiesies op die grasperk tot jou vel jeuk in die dae toe 'n witbrood by die keffie langs die stasie 10c gekos het en 'n budgie by die skool 50c.
  • Ontstoke aanklaer! - Op my eerste werksdag het een van die bekende strafregprokureurs in Bloemfontein in my kantoor ingekom en begin gesels. Hy wou onder andere weet waarom ek as 'n staatsaanklaer wou werk. Omdat ek in geregtigheid glo, het ek hom geantwoord. Kry in daardie geval vir jou 'n ander werk, het hy my geantwoord.
  • ‘n Ander Lewe - "She said: What is history? And he said: History is an angel being blown backwards into the future. He said: History is a pile of debris and the angel wants to go back and fix things, to repair the things that have been broken"
  • Astana, Kazakhstan: ‘The world’s weirdest capital city’ - Foto's
  • In 2014… - I went to Kazakhstan and learnt about limits. My own.
  • Wall to wall - Art I like
  • Wall to Wall II - Suid-Afrikaanse Kuns